FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Een keer om die son

François Bloemhof

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback

      Dit neem ’n jaar vir die aarde om een keer om die son te wentel. In dié tyd kan geweldig baie gebeur, bitter én soet.
      Die aangrypende verhaal van ’n gesin wat op die oog af gelukkig is . . . Maar dan vind ’n tragedie plaas wat tergende vrae tot gevolg het, en alles verander oornag. Want menseverhoudinge is kompleks, en dié verhaal beeld dit in volle geskakeerdheid uit. 
      Bekroonde skrywer François Bloemhof het hierdie aangrypende TV-reeks verwerk tot ’n roman wat wyd byval sal vind.

      CONTRIBUTORS: François Bloemhof EAN: 9780795803215 COUNTRY: South Africa PAGES: 224 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: Fiction WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Dramatiese jaar in die lewe van die Van Wyk-gesin

      François Bloemhof is ’n ou hand wat betref die neem van ’n draaiboek om daarvan ’n roman te maak. Van sy vorige suksesse is Vir die voëls en Pad na jou hart. Die nuutste een volg gemaklik, naamlik en perfek vir die nuwe jaar, die gewilde Een keer om die son.
      Die Van Wyk-gesin beleef ’n jaar soos nooit tevore en een wat hulle nie weer sou wou oorhê nie, want daar is geen waarborg dat dit beter sou gaan nie. Daar is ’n sterfte met geen voldonge oorsaak nie, ’n pa en drie kinders wat probeer oorleef binne die chaos wat die afwesigheid van ’n ma veroorsaak. Die ouma wat skielik afwyk van die gevestigde tradisies, die geduldige oupa – almal karakters wat lewend word tussen die bladsye van die boek, soos destyds op ons TV skerms.
      Die temas wat aangespreek word, is wyduiteenlopend, maar meestal nogal moeilike onderwerpe. Dink aan ’n pa wat gedrewe is en nie ruimte laat vir sy seun se eie behoeftes nie, huweliksontrou, egskeiding, Alzheimer, rou, afskeid. Maar gelukkig is daar ook oomblikke van slim humor om die spanning te verlig: “Dankie vir die kos. Seën dit, asseblief, want ons weet nie wat dit aan ons liggame gaan doen nie.” (p.79)
      Ek is persoonlik baie bly dat hierdie roman verskyn het voordat ek die volgende reeks begin kyk, sodat ek myself weer kon vergewis van die feite en die karakters. Dit is uitgegee deur Queillerie, ’n druknaam van Jonathan Ball Uitgewers.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account