FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Een Keer om die Son: Boek Twee

François Bloemhof
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Tyd staan nooit stil nie. Net so min kan die Van Wyks. Hulle het ’n reis van groei en genesing om voort te sit.Ruan en sy drie kinders – Markus, Leandri en Sophia – is steeds besig om ’n gedeelde tragedie te verwerk. Dit is egter nie ál waarmee hulle vanjaar te kampe sal kry nie.Liefde is deel daarvan. Die kwessie van identiteit. En die ou, ou vraagstuk – wanneer om vas te hou en wanneer om te laat los.Elkeen sal die komende twaalf maande op sý manier aflê. Volgende toetse deurstaan. Tweede kanse aangryp.Want altyd is daar nuwe eise. En nuwe hoop.François Bloemhof se eerste herverbeelding van die gelyknamige TV-reeks was ’n enorme kritiese en kommersiële sukses. Lees nou verder!

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: François Bloemhof EAN: 9780795803499 COUNTRY: South Africa PAGES: 224 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 130 mm
      PUBLISHED BY: Queillerie Publishers (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2026-09-15 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 198 mm SPINE:

      Book Themes:

      Fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      François Bloemhof is die skrywer van meer as 40 boeke vir die volwasse, tiener- en jeugmarkte. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon. François is 'n vryskut-taalpraktisyn en woon in Durbanville.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account