FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Helene De Kock Inspirasie-Omnibus

Helene de Kock

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 350.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 350 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 58.33 per month!
      3x monthly payments of R 116.66 with
      4x fortnightly payments of R 87.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus met twee verhale: Kruispad vir Kara en Engel op die drumpel. Kruispad vir Kara: Kara Geertse het die wêreld aan haar voete. Maar sy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen. Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly? Engel op die drumpel: Marli Jooste begin haar nuwe lewe op kampus maar sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge. Totdat Marli op 'n dag moet besluit oor die lewe of die dood.

      CONTRIBUTORS: Helene de Kock EAN: 9780796323859 COUNTRY: South Africa PAGES: 380 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: Lux Verbi DATE PUBLISHED: 2026-03-01 CITY: GENRE: RELIGION / Christianity / General WIDTH: 152 mm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Twee pragtige verhale van verlies en oorwinning

      Met die pragtige Helene de Kock Inspirasie-omnibus in my hand, het ek vrymoedigheid geneem om by die skrywer aan te klop met ’n paar vrae, wat sy goedgunstiglik beantwoord het.
      Ek wou in die eerste plek weet of sy sulke romans wat vir herpublikasie oorweeg word, moet redigeer. Haar antwoord was baie duidelik en goed gemotiveer: sy skaaf nooit aan heruitgawes nie omdat dit goed is dat lesers ’n boek binne sy tydvak lees. “Al beweeg die karakters teen die tydsgees in”, het sy gesê.
      Verder wou ek weet of sy, as skrywer, insae het in die keuse van boeke vir ‘n omnibus, waarop sy positief geantwoord het dat sy wel insae het en dit moet goedkeur.
      Die produk van hierdie proses is die kombinasie van Kruispad vir Kara, oorspronklik uitgegee in 2018, en Engel op die drumpel, uitgegee in 1999. Daar is nogal heelwat raakpunte tussen hierdie twee romans in die geestelike fiksie genre. Die hoofkarakters in albei is studente aan Tukkies en albei is pratige meisies wat die aandag trek van mansstudente wat sosiale en akademiese aansien geniet. Jannes Conradie en Hein Leroux deel egter ’n swakte: hulle is nie ouens wat erns maak met verhoudings nie.
      Liriese taalgebruik en goeie kennis van die Woord asook die gawe om dit toepaslik in die storielyn te verweef, maak van Helene de Kock se boeke iets besonders, sonder om prekerig oor te kom. Haar karakters ly verlies, hulle voer ’n geloofstryd, het baie wroeging, en hulle moet indringend selfondersoek doen alvorens daar uiteindelik oorwinning kom. Vir die romantiese siele is daar ook die belofte van liefde wat oorwin.
      Die Inspirasie-omnibus is uitgegee deur Lux Verbi, die geestelike druknaam van Jonathan Ball Uitgewers. Jy sal dit oral in goeie boekwinkels kan opspoor.

      Helene de Kock het aan die Rand grootgeword, aan die Universiteite van Pretoria en Noordwes gestudeer, en aan verskeie konservatoria onderrig in sang ontvang. Helene het ’n PhD in skryfkuns en is ’n lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sy skryf voltyds en woon in Pretoria. Daar het reeds talle romans uit haar pen verskyn.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account