FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Liewer As Lig

Juanita Aggenbach

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 310.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 310 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 51.66 per month!
      3x monthly payments of R 103.33 with
      4x fortnightly payments of R 77.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Leah en Schalk leef die droom, hulle het alles wat hul hart begeer. Terwyl Schalk meer betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer en aanvaar Barend Lubbe Leah net soos sy is. Maar Schalk se lewe begin uitmekaar val: sy vriende vermy hom en hy weet nie hoe om die kloof tussen hom en Leah te oorbrug nie. Uiteindelik ontdek Leah en Schalk om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.

      CONTRIBUTORS: Juanita Aggenbach EAN: 9780796323910 COUNTRY: South Africa PAGES: 280 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Lux Verbi DATE PUBLISHED: 2026-03-16 CITY: GENRE: RELIGION / Christianity / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Aangrypende verhaal van tweede kanse

      Juanita Aggenbach se boeke lyk almal vir my bekend vanweë treffende buiteblaaie, maar ek glo nie ek het al enige daarvan gelees nie. Toe ek haar vyfde roman, Liewer as lig, begin lees, was daar geen twyfel dat dit stewig staan in die geestelike fiksie genre nie.
      Daar word nie geskimp oor geloofsake soos wedergeboorte nie, dit word by die naam genoem. Onderwerpe wat van altyd af twispunte is in kerkgeledere, soos grootdoop versus kinderdoop, gebruik van sterk drank en die immer-aanvegbare rookgewoonte, kom draai in die storielyn oor Schalk en Leah se lewe. Tekste uit die Bybel word selektief aangehaal en Schalk se gesprekke met die Vader is ’n perfekte weergawe van sy stryd en oorwinnings.
      Schalk, ’n advokaat, en Leah, ’n hoërskoolonderwyseres, lewe welvarend en hard. Dit is vir hulle nie ongewoon om ná ’n kuier met vriende, erg kroes wakker te word nie. ’n Kollega van Schalk is ’n uitgesproke Christen en sy voorbeeld begin vir Schalk aanspreek; soveel so dat hy by die Here uitkom. Leah is egter in totale verset teen die nuwe Schalk en weier om saam met hom Bybel te lees.
      Die verhaal onderstreep dat om die Here te volg jou nie gaan vrywaar van probleme nie. Daar is nie noodwendig kitsoplossings vir probleme soos finansies nie. Dit mag nodig wees om onvoorwaardelik te vergewe en indringend te kyk na prioriteite.
      Liewer as lig lees maklik – dank aan die uitgewer, Lux Verbi (geestelike druknaam van Jonathan Ball Uitgewers) vir die lettertipe wat sag is op die oog. Klein letters en digte spasiëring word vir my al hoe moeiliker om te hanteer. Ek kan dit aanbeveel vir ander met dieselfde dilemma.

      Juanita Aggenbach verwerf honneursgrade in sielkunde aan die Universiteite van Pretoria en Stellenbosch en ’n honneursgraad in Kriminologie, waarna sy as sielkundige berader en kriminologiedosent werk. Haar derde roman is in 2016 vir ’n ATKV-Woordveertjie benoem. Juanita woon in Durbanville met haar man en twee dogters.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account