FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Volmaan In Baviaanskloof

Jeanette Stals

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Fransien Theron, ’n jong kunstenaar, se lewe stort in duie wanneer haar man besluit om twee jaar ná hul babaseun se dood van haar te skei. Sy vlug na ’n afgesonderde kothuis in die Baviaanskloof, waar sy beplan om ’n einde aan alles te maak. Maar eers wil sy met volmaan bo-op die berg kom en vir oulaas gelukkiger tye herroep. Die oggend van volmaan begin Fransien haar tog na die bergkloof se kruin en onder die waaksame blik van die maan gebeur iets wat Fransien se lewe onherroeplik verander.

      CONTRIBUTORS: Jeanette Stals EAN: 9780798185066 COUNTRY: South Africa PAGES: 236 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2026-02-10 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Mens, natuur en dier vermeng in hierdie aangrypende verhaal

      Ek lees van tyd tot tyd ’n boek wat tyd vra om in te sink alvorens ek my gedagtes daarrondom kan neerpen. Volmaan in Baviaanskloof is ’n perfekte voorbeeld daarvan. En selfs na die nabetragting voel ek myself onwaardig om iets by te voeg by die diep reis waarlangs Jeanette Stals my geneem het.
      Fransien Theron is ’n jong kunstenaar wat oor die tydperk van ’n paar jaar méér verloor as wat enige mens behoort te dra. Haar baba-seun, haar huwelik, haar vermoë om vreugde te vind in kleure en verf. Soveel so, dat sy haarself afsonder op ’n plaas in die Baviaanskloof, vanwaar sy met volmaan, ’n einde wil maak aan haar troostelose bestaan. En waar sy traumatiese fisiese verlies ly.
      Ek was verras met die treffende afwisselende perspektiewe van die luiperdwyfie en die getraumatiseerde vrou. Nog meer wanneer die perspektiewe vermeng, mens en dier, verlede en hede saamvloei. Bladsye 130-135 is ’n gedeelte wat gemerk moet word vir herlees, dit is so treffend geskryf.
      Die skrywer maak die natuur en dierelewe ongeforseerd deel van die storielyn. Stap jy saam met Dolf deur die ruigtes (p.178) beleef jy die dassies, die eekhorings, die witkruisarend, ruik jy die luiperd.
      Volmaan in Baviaanskloof, wat uitgegee is deur Human & Rousseau, is hoogs aanbeveel en sal op my rak bly om in die toekoms te herlees.

      Jeanette Stals word groot in ’n familie vol storievertellers. Sy behaal ’n BA-graad in sielkunde en Duits aan die UP. Ná haar aftrede begin sy eers ernstig skryf. Sy het reeds vier misdaadverhale, een liefdesverhaal en twee historiese romans gepubliseer. Volmaan in Baviaanskloof is haar eerste roman wat by Human & Rousseau verskyn.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account