FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Bloedbande

Eleanor Baker

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Inspekteur Adriaan Kruger en Karien is baie gelukkig met hulle relatief rustige lewe op die dorpie Overberg: sy verwag hulle tweeling en hy word tot kaptein bevorder. Maar  twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ’n jong meisie, en dít wat lyk na ’n bloedige gesinsmoord. En soms wil dit lyk of daar ’n verband is tussen dié twee misdade . . .

      CONTRIBUTORS: Eleanor Baker EAN: 9780798185769 COUNTRY: South Africa PAGES: 224 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2026-06-19 CITY: GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Het twee misdade in die dorp dalk 'n verband?

      Bloedbande is die vierde boek in ’n reeks oor die speurder, Adriaan Kruger. Die skrywer was die baie gewilde Eleanor Baker, en is onder die skuilnaam, Alex Muller, uitgegee. Sedert Human & Rousseau die reeks in splinternuwe baadjies begin uitgee het in 2025 volg ek die wel en weë van Adriaan Kruger, wat in Bloedbande bevorder word na kaptein. Adriaan, sy vrou Karien en haar tweeling sussies, voel al soos ou bekendes wat tuis hoort op my boekrak.
      Moorde maak soos voorheen deel uit van die storielyn, maar sonder grieselrige detail. Daar word eerder deeglik aandag gegee aan die unieke persoonlikhede van die rolspelers. Daar is ook genoeg intrige om die leser tot aan die einde aan die wonder te hou. Selfs wanneer daar ’n belangrike deurbraak gemaak word in die ondersoek, kies die skrywer om die leser nog ’n rukkie in die duister te laat. Hierdie reeks is ’n bewys van die veelsydigheid van die skrywer, wat ewe tuis was met ernstige prosa, jeugverhale, liefdesverhale en speurverhale.
      Bloedbande het die eerste maal in 2001 verskyn, en hoewel dit kronologies sin maak om in volgorde te lees, kan dit wel individueel sin maak. Die reeks bestaan uit Die vyf susters, Die rooi angelier, Drie misdade in ’n knoop en Bloedbande. Gawe nuus is dat die skrywer ’n vyfde verhaal geskryf het oor Adriaan Kruger. Ek hoop dat Hotel Bergsig ook ’n heruitgawe gaan sien in die nabye toekoms.
      Human & Rousseau is ’n druknaam van Jonathan Ball uitgewers.

      Alex Muller was een van Eleanor Baker se skuilname. Onder hierdie pseudoniem het sy tussen 1998 en 2002 vyf spanningsverhale die lig laat sien. Benewens romans en jeugboeke het sy ook liefdesverhale onder die skuilnaam Christine le Roux geskryf. Sy is op 1 Julie 2002 op 57-jarige ouderdom oorlede.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account