FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kanniedood

Irna van Zyl

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 360.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 360 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 60.00 per month!
      3x monthly payments of R 120.00 with
      4x fortnightly payments of R 90.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Speuradjudant Storm van der Merwe en kollega Shirien Niemandt is vroegoggend eerste op die toneel, in ’n eenslaapkamerhuis in Zwelihle digby Hermanus. Op die oog af lyk die bejaarde Gerty Jonas se afsterwe na natuurlike oorsake, maar hoekom het Kai nie by sy mase lyk gewag nie? En hoekom het hy soos mis voor die son verdwyn? Die lysie raaisels raak al hoe langer. Shirien ignoreer skielik haar oproepe, en kolonel Mier Ritchie kom met die storie vorendag dat Storm oneties opgetree het, en sy word summier tydelik ontslaan. Sy besluit op ’n kort blaaskans op Jane English se wildsplaas buitekant Barrydale. Maar Jane vertel haar ’n sindikaat het net die vorige week skaars vetplantjies gestroop en sy smeek Storm om te help om die internasionale smokkelnetwerk oop te vlek. Toe sy instem, verskyn die einste Kai Jonas weer op die toneel. ’n Blitslekker krimi, deur die topverkoperskrywer Irna van Zyl, wat afspeel in Hermanus en die Klein-Karoo.

      CONTRIBUTORS: Irna van Zyl EAN: 9780798186025 COUNTRY: South Africa PAGES: 384 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2026-04-24 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 152 mm SPINE:

      Book Themes:

      Fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Ná ’n hoogs suksesvolle medialoopbaan van meer as 40 jaar, skryf Irna van Zyl die afgelope tien jaar voltyds. Haar debuutkrimi was Moordvis, en daarna volg Gif beker, Bloedsteen, Op ’n mooi dag en Kwaaiwater. Van die romans verskyn ook in Engels, en Bloedsteen isin Armeens vertaal. Kanniedood is haar sesde spanningsroman. Sy woon in Hermanus.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account