FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Zara

Zara

Valda Jansen
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      In 2024 besluit Klara, ’n skrywer van Kaapstad, om die historiese figuur Zara se lewe en werk na te vors en in ’n roman te herverbeel. Zara, ’n Namavrou wat in 1793 naby Steinkopf in die Klein-Namakwaland gebore is, trou in 1814 met Duitse sendeling Hinrich Schmelen. Later vestig die egpaar hul in Komaggas en saam vertaal hulle die vier Evangelies in Nama. In 2014 besluit ’n groep afstammelinge om in Komaggas byeen te kom om hul voorouers se 200-jaar-nalatenskap te herdenk. Onder hierdie groep is die verteller, Klara, wie se enigste kind, Noa, ’n bloedverwantskap met Zara het. Klara se soeke na wie Zara werklik was, word as’t ware ’n pelgrimstog wat die belangrikheid om taal en kultuur d.m.v. die geskrewe woord vir toekomstige geslagte te bewaar, onder die soeklig plaas. Min is oor Zara bekend. Sy is deur die geskiedskrywers van haar tyd weggelaat en haar man het die erkenning ontvang vir die vertalings. Hierdie roman poog om Zara en haar lewenswerk uit die skaduwees te lig.

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Valda Jansen EAN: 9780798186308 COUNTRY: South Africa PAGES: 256 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 mm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2026-10-18 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Valda Jansen het grootgeword in die Strand. Sy behaal ’n honneursgraad in Duits en was Duitsonderwyser. Daarna is sy joernalis, televisienuusskrywer en redakteur by RSG. In 2016 debuteer sy met haar roman Hy kom met die skoenlappers. In 2017 word haar debuut met die Jan Rabieprys bekroon. Zara is haar tweede roman. Sy woon in Kaapstad.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account