FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Lin se vis, Leesboek 1, Leesjaar 1

Lin se vis, Leesboek 1, Leesjaar 1

    Product form
      FORMAT: Book

      R 155.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 155 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 25.83 per month!
      3x monthly payments of R 51.66 with
      4x fortnightly payments of R 38.75 with
      Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg 'n holistiese geintegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig. Daar word van temas gebruik gemaak om 'n betekenisvolle konteks te skep vir die verwerwing van lees- en taalvaardighede. Dit beteken dat die lees- en luisteraktiwiteite sowel as die mondelinge en skriftelike stelwerk nie geisoleerd van mekaar staan nie, maar deur die temas bepaal en gebind word. Die gebruik van taal vir denkwaardighede sowel as die strukture wat goeie taalgebruik onderle, word deurlopend ingeweef. Elke tema word:* informeel en terloops in die Klasleesboek (twee leesboeke per graad) bekend gestel.* uitgebrei gedurende die mondelinge aktiwiteite,* geoefen in die Klaswerkboek (een werkboek per leerder per graad), * finaal vasgele in die gegradeerde Aanvullende leesboek A, B, of C (dit sluit aan by die leesvardigheid van individuele leerders).* uitvoerig in die Onderwysersgids begelei met metodiek, assesseringstrategiee en wenke.
      Format: CONTRIBUTORS: EAN: 9780798632508 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 135 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: Perskor,South Africa DATE PUBLISHED: 2005-10-31 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Language Arts / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      English, Educational: First / native language

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account