FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Agent Snoet 5-in-1

Francois Bloemhof

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ... Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos.  Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is ’n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie. Hy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie! Saam het dié gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, ’n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en ’n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm.  Vir die eerste keer verskyn al vyf boeke in dié fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek: Agent Snoet en die Botterdiamant Agent Snoet en die Kattekwaad Agent Snoet en die Hondelewe Agent Snoet en die Groen Genugtig Agent snoet en die Windlawaai 
      CONTRIBUTORS: Francois Bloemhof EAN: 9780799388572 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-05-18 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Comics & Graphic Novels / General, JUVENILE FICTION / Comics & Graphic Novels / Mystery & Detective, JUVENILE FICTION / Mysteries & Detective Stories, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Graphic novel / Comic book / Manga: styles / traditions, Children’s / Teenage fiction: Crime and mystery fiction, Children’s / Teenage fiction: Short stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Francois Bloemhof is een van die veelsydigste en gewildste skrywers in Afrikaans, met talle boeke vir volwassenes, tieners en kinders op sy kerfstok. Hy is verskeie kere bekroon, onder meer met die Sanlamprys vir Jeuglektuur (twee maal), vier ATKV-Kinderboektoekennings en die De Kat-prys. Hy woon in Kaapstad. Alistair Ackermann werk reeds meer as tien jaar as vryskut-illustreerder en fokus hoofsaaklik op kinderboeke en opvoedkundige publikasies. Hy het al ATKVKinderboektoekennings vir sy illustreerwerk ingepalm met Agent Snoet en die Groen Genugtig (2001), Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty (2011) en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam (2013).

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account