FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

As mens geluk kon proe

Zelda Bezuidenhout

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Format:

      Arnelia is vasbeslote om ’n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende ’n ou goudgeel kombi in ’n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van ’n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. ’n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.
      CONTRIBUTORS: Zelda Bezuidenhout EAN: 9780799389470 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-08-01 CITY: GENRE: YOUNG ADULT FICTION / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde aan die P.U. vir C.H.O. (deesdae Noordwes Universiteit) gaan swot en aan die einde van haar vierde jaar was sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is vir ’n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising Agencies). “My rugsak was reeds gepak vir ’n jaar se werk op ’n Israeliese kibboets toe ek die nuus kry. Ek het my rugsak maar weer uitgepak en op die ou end vir amper dertig jaar as tweetalige kopieskrywer in die reklamebedryf gewerk – die meeste van daai jare as ’n vryskutskrywer. Ek het nou nog nie in Israel uitgekom nie!” Deesdae woon sy op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, en tienerdogter, Mia. Sy bedryf ’n klein portefeulje selfsorg-gastehuise en het in die middel van 2017 haar eerste boek, As mens geluk kon eet, geskryf. Dit is as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie bekroon.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account