FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Laaste lewe

Fanie Viljoen, Daniël Hugo

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 210.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 210 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 35.00 per month!
      3x monthly payments of R 70.00 with
      4x fortnightly payments of R 52.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is.Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak. Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met 'n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.
      CONTRIBUTORS: Fanie Viljoen, Daniël Hugo EAN: 9780799398083 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-07-13 CITY: GENRE: YOUNG ADULT NONFICTION / Comics & Graphic Novels / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Cartoons and comic strips

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies en ’n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en in 2019 wen hy met Offers vir die vlieë. Daniël Hugo is 'n vryskut-illustreerder en konsepkunstenaar in Kaapstad. As hy nie besig is om as storiebordkunstenaar vir advertensie-agentskappe te werk nie, werk hy aan privaatkommissies en kreatiewe samewerkings wanneer die geleentheid hom voordoen. Hy het die afgelope dekade 'n bydrae gelewer tot 'n aantal onafhanklike Suid-Afrikaanse strokiesprente as kunstenaar en skrywer, mees onlangs aan Sector, 'n tweemaandelikse fantasie- en wetenskaplike strokiesprentboek.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account