FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Bastian Blom: En die Pratende Portret

Jaco Jacobs, Linki Brand

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 157.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 157 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 26.16 per month!
      3x monthly payments of R 52.33 with
      4x fortnightly payments of R 39.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.) skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.) porselein-uile en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs, Linki Brand EAN: 9780799398762 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-09-20 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Horror, JUVENILE FICTION / Ghost Stories WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Horror and ghost stories, chillers

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account