FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

God op soek?

Frits Gaum

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 50.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 50 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.33 per month!
      3x monthly payments of R 16.66 with
      4x fortnightly payments of R 12.50 with

      Format:

      Waar is God? En waar was God? Waar was God toe derduisende Boerevroue en hulle kinders in Engelse konsentrasiekampe gesterf het? Waar was God toe Christennasies mekaar met die Eerste en Tweede Wereldoorloe aan die keel gegryp het? Waar was God toe apartheid mense se lewens verwoes het? Waar was God met 9/11 in Amerika toe terroriste, nogal in die naam van Allah, in geboue vasgevlieg en duisende mense se dood veroorsaak het? Waar was God met Sharpeville? En met Marikana? Waar was God toe booswigte ‘n Vrystaatse boer en sy vrou afgemaai het toe hulle na Sondagoggend- kerk by die huis aangekom het? Waar was God toe ‘n kindjie van vier in ‘n fratsongeluk dood is? Waar was God? Is daar ooit ‘n God? Oor sulke vrae, wat tot in die hart van ons bestaan gryp, gaan dit in hierdie boek. Oor ons geloof en twyfel, oor ons “sekerhede” en ons wanhoop. Dis ‘n boek wat jou uitnooi om saam te dink. En by nog vrae uit te kom. En, dalk, by antwoorde.
      CONTRIBUTORS: Frits Gaum EAN: 9780928316452 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 245 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2016-10-16 CITY: GENRE: RELIGION / General, RELIGION / Christianity / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Religious issues and debates, Christianity

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Frits Gaum het in die teologie, letterkunde en joernalistiek studeer. Hy was predikant en redakteur, moderator van die Wes-Kaapse Sinode van die NG Kerk, is die skrywer van die bekroonde Fluit-fluit, die kerk is uit? en hoofredakteur van die Christelike Kernensiklopedie. Hy skryf omdat dit vir hom help en, wie weet, dalk ook vir iemand anders. Hy is al vyftig jaar getroud met Henda en hulle het drie kinders en vyf kleinkinders.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account