FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kommando van Perde en Manne

Deneys Reitz

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook - in hierdie uitgawe - die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar, en sy moeilike terugkoms na Suid-Afrika. Die eerste publikasie van Commando, deur Faber & Faber in 1929, was sedertdien 'n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale. Dit word wyd gerespekteer as 'n klassieke weergawe van die oorlog. Meer kopiee as van alle ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog saam is reeds van die boek verkoop, in die woorde van vryskutresensent Ferdi Greyling: "eenvoudig omdat dit 'n briljante boek is". Greyling se van hierdie vertaling in moderne Afrikaans deur Hendrik Jansen: "Die vertaling lees gemaklik en hoewel ek soms gewonder het of die vertelstyl nie dalk hier en daar ietwat te ver gevoer is nie, besef ek ook dat 'vertel' die kern van Reitz se styl is. Die vertaling werk dus." Greyling se ook: "Reitz se skerp waarneming het hom in staat gestel om mense soos Paul Kruger, Piet Joubert, Koos de la Rey, Louis Botha, Jan Smuts, Christian de Wet, Siener van Rensburg en selfs Winston Churchill in 'n paragraaf of wat as lewende persoonlikhede weer te gee. Dis 'n kuns om die regte manerismes en stukkies gesprekke te onthou wat die mense as't ware opsom." Hy se van die skrywer: "Hy het 'n helder en ekonomiese styl wat die aksent van sy emosies afhaal en die leser met die gebeure laat wat intelligent en samehangend aangebied word. Dis 'n boek wat verdien om beskikbaar te wees vir elke nuwe geslag wat aan die lees gaan."
      CONTRIBUTORS: Deneys Reitz EAN: 9780992201500 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Cederberg Publishers DATE PUBLISHED: 2013-07-01 CITY: GENRE: HISTORY / Military / General WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Military history

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account