FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Leef Een Dag Op 'n Keer

Trevor Hudson

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Ons lewe is gejaagd. Ons omstandighede - goed en sleg - stoot ons hiernatoe en daarnatoe. Ons voel asof gebeurtenisse buite ons beheer ons lewe bepaal. Ons smag na vrede, na 'n plek waar veiligheid en rus is. As antwoord op hierdie soeke na vrede herinner die geliefde predikant en skrywer Trevor Hudson lesers aan die beproefde wysheid in die alombekende Gebed om kalmte: God, skenk my die gemoedskalmte, om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die moed om die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om te weet wat die verskil is. Hierdie 365 oordenkings verken elke aspek van hierdie gebed en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Namate jy die Gebed om kalmte gebruik as gids om elke dag in vriendskap met jou Here en Skepper te lewe, sal God se geskenk van vrede jou lewe vul en deur jou vloei waar jy jou ook al bevind. Elke oordenking word afgesluit met 'n praktiese voorstel hoe jy hierdie gebed elke dag kan uitleef. So sal jou lewe al meer op God gefokus word, en sal jy die innerlike vrede ervaar waarna jou hart smag.
      CONTRIBUTORS: Trevor Hudson EAN: 9781415340752 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 190 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: 2020-06-01 CITY: GENRE: RELIGION / Biblical Meditations / General, RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 140 cm SPINE:

      Book Themes:

      Bible readings, selections and meditations, Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account