FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Pret Met Syfers

Wendy Maartens

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 49.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 49 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.16 per month!
      3x monthly payments of R 16.33 with
      4x fortnightly payments of R 12.25 with

      Format:

      Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories! In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wereld van getalle in die Bybel - van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en 'n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies. Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.
      CONTRIBUTORS: Wendy Maartens EAN: 9781431623198 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 205 cm
      PUBLISHED BY: CUM DATE PUBLISHED: 2022-08-22 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / Bible Stories / General WIDTH: 165 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Christianity

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account