FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Bybelvrae en Antwoorde Vir Kinders

Dave Strehler

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 169.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 169 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 28.16 per month!
      3x monthly payments of R 56.33 with
      4x fortnightly payments of R 42.25 with

      Format:

      Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid? Dit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos die. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is 'n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, 'n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel. Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ? kort bespreking asook ? interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook 'n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.
      CONTRIBUTORS: Dave Strehler EAN: 9781431625079 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: CUM DATE PUBLISHED: 2021-09-21 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / General WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Philosophy, Religion and beliefs

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account