FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

LEKKER & GOED

Carmen Niehaus

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 210 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 35.00 per month!
      6x monthly payments of R 35.00 with
      4x fortnightly payments of R 52.50 with
      LEKKER & GOED Heerlike kos propvol heilsaamheid is Carmen Niehaus se nuutste kookbook nadat sy reeds meer as twintig kookboeke uitgegee het. Dit is ’n lekker-eet-boek met ou bekendes en nuwelinge wat gesonder gemaak is om steeds heerlik te kan eet sonder om skuldig te voel – net soos Carmen aan huis eet. LEKKER & GOED sluit ook ’n paar resepte in wat lae-koolhidrate bevat, glutenvry en vegetaries is en bevat heelwat vars en ongeprosesseerde produkte. Carmen strewe na ’n gesonde lewenswyse en haar kookfilosofie en grootste uitdaging is daarom juis om alledaagse kos gesonder te maak sonder dat dit smaak of geur inboet. Die uitgangspunt is amper ’n tipe Mediterreense eetstyl, eerder as ’n dieetboek of ’n gesondheidshandleiding.
      CONTRIBUTORS: Carmen Niehaus EAN: 9781432311469 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 580 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: COOKING / General, COOKING / Beverages / General WIDTH: 215 cm SPINE:

      Book Themes:

      General cookery and recipes

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Carmen Niehaus was 32 jaar lank die kosredakteur van die land se grootste tydskrifte, Huisgenoot en YOU. Sy was ook verantwoordelik vir die bekende kookboekreeks Wenresepte waarvan letterlik oor ’n miljoen kopieë verkoop is. Meer as 20 kookboeke en veel meer kostydskrifte het al uit haar pen verskyn, en sy was ook aanbieder van die TV-reeks Jy het ’n Wenresep op Via.Net nadat die ergste Covid-maatreëls in 2020 ietwat gelig is, het sy en haar gesin permanent Langebaan toe verhuis, en daarvandaan woeker sy nou voltyds onder haar eie handelsmerk aan verskeie opwindende kosprojekte. Dit wissel van resepontwikkeling, kosstilering, kookklasse, kospraatjies en demonstrasies tot die maak van kosvideo’s en televisieoptredes. Sy is veral doenig op sosiale media, met sowat 20 000 volgelinge. Carmen doen steeds kosstories vir Huisgenoot en YOU en is veral nou betrokke by die rooibostee-maatskappy Carmién Tea saam met wie sy rooibosslaaisouse en -soute uitgebring het. Sy het ook haar eie kombuislapreeks met unieke ontwerpe wat sy self gestileer het. As sy nie besig is met uittoetswerk in haar kombuis met die mooi uitsig oor die Langebaanmeer nie, snuffel Carmen graag in plaasstalle en oudhede-winkels rond of ontspan met haar neus in die nuutste kostydskrifte en kookboeke. Sy geniet die buitelewe en gaan graag saam met haar gesin op wildtuinbesoeke in hul tenttreiler, gaan kuier op die familieplaas buite Citrusdal of doen daguitstappies om die prag van die Weskus verder te verken.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account