FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Uit die Perd se Bek

Franz Marx

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 295.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 295 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 49.16 per month!
      3x monthly payments of R 98.33 with
      4x fortnightly payments of R 73.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Dis die biografie wat nie ’n biografie is nie. Daar is geen geraamtes uit kaste of skandes oor seks, dwelms en/of ruk-en-rol nie; geen verhoudingsintriges nie; vergeet ook van enige sensasionele openbarings. Niks waarin Kwêla of Pasella sou belangstel nie. Skinderstories was daar volop, en skinderbekke het altyd baie te sê gehad oor Franz Marx.

      Sê Franz self: “Daar was soveel stories oor my, maar oor wie is daar nie? As dit ? gay ou is, het ek stories daaroor gehoor. As dit vrouens is, het ek gehoor ek het hulle bygekom in my kantoor. Dit het my nooit gepla nie, as jy jouself vir ? toffie uitgee, gaan die mense aan jou suig. Dít het ek altyd geweet, maar hulle het nooit die waarheid geweet nie.

      Hulle het nooit geweet ek het twee kinders grootgemaak nie, nooit geweet ek was getroud nie; nie geweet wie is my vriende nie, nie geweet met wie ek sosialiseer nie. Hulle het nooit geweet van my private lewe nie.” Hierdie “biografie” – uit die perspektief van ? onwaarskynlike vertroueling – is ? verwerking van gesprekke met Franz (persoonlik en professioneel) deur die bekroonde akteur, skrywer en regisseur Chris Vorster. Dis ? vermaaklike ontdekkingsreis met ? leeftyd se wyshede en “leuens”.
      CONTRIBUTORS: Franz Marx EAN: 9781485313977 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2022-09-01 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / General, SOCIAL SCIENCE / LGBTQ+ Studies / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Biography: philosophy and social sciences, LGBTQ+ Studies / topics

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account