FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Keto Lifestyle: maklik

Hendrik Marais

    Product form
      FORMAT:

      R 390.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 390 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 65.00 per month!
      3x monthly payments of R 130.00 with
      4x fortnightly payments of R 97.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Die ketodieet is lankal bekend; miskien het jy daarvan gehoor maar verstaan die konsep nie heeltemal nie en dink dis te duur. Of miskien het jy dit getoets maar is oorweldig deur ’n oorvloed dikwels teenstrydige inligting en het jy moed opgegee. Ontspan, dis nie jou skuld nie.Of die leefstyl nou vir jou splinternuut is of dalk volg jy dit al noukeurig en het jy nuwe inspirasie nodig, hierdie boek het iets vir almal. Ná die wegholsukses van sy eerste boek, Living the Ultimate Keto Lifestyle (2022), wil Hendrik Marais die ketogeniese leefstyl aan selfs meer mense bekendstel terwyl hy aanhangers terselfdertyd ’n vereenvoudigde uiteensetting van die jongste neigings en ’n volledige stel maklike en smaaklike resepte wil bied.Keto Lifestyle: maklik is ’n gids vir die implementering van ’n ketogeniese dieet met periodieke vas (opsioneel). Dit sluit in vier maaltydplanne (twee is standaard en twee verg spesifieke voorbereiding) met meer as 66 resepte wat eenvoudig is om te volg, sinvol is, wat sowel begroting- as beurtkragvriendelik is en jou tyd sal spaar. Jy sal mal wees oor die geurige, tradisioneel Suid-Afrikaanse resepte wat ook ’n ketovriendelike vermaaklikheidspyskaart insluit om jou vriende te onthaal en goeie tye op ’n gesonde en bekostigbare manier met hulle te deel. Maar daar’s soveel meer: inligting oor voedingswaarde, raad oor oefening en maniere om jou motivering te handhaaf. Die belangrikste is egter hoe om ’n lewenstyl te kweek wat nie net gewigsverlies op die kort termyn ondersteun nie, maar ook die gewig vir jare lank onder beheer sal hou – iets waarmee die meeste mense desperaat worstel.Die boodskap van hierdie boek is maklik: ’n Ketogeniese dieet hoef nie ingewikkeld, duur of tydrowend te wees nie.
      CONTRIBUTORS: Hendrik Marais EAN: 9781485901532 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 830 g HEIGHT: 260 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2024-04-01 CITY: GENRE: COOKING / Health & Healing / General, HEALTH & FITNESS / Diet & Nutrition / Diets, HEALTH & FITNESS / Diet & Nutrition / Weight Loss WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Fitness and diet, Diets and dieting, nutrition, Cookery for specific diets and conditions

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Hendrik Marais, entrepreneur, sportentoesias en voormalige prokureur vir die verdediging in strafregtelike sake, het tienduisende mense aangemoedig om gewig te verloor en met die Keto Lifestyle ’n gesonder lewe te begin. Hy het dit in 2017 gevestig in reaksie op sy eie reis deur gewigsverlies. Sedertdien het dit een van sy belangrikste lewensprojekte geword en het dit hom in staat gestel om sy kennis en ervaring te deel om ander mense te motiveer en aan te spoor om gewig te verloor sodat hulle hul kwessies oor liggaamsbeeld en negatiewe verhoudings met kos kon oplos. Sy liefde vir navorsing, leeswerk oor dissiplines heen en ’n obsessiewe soeke na die heel beste oplossing vir sy gesondheidsprobleme het hom gelei om die ketogeniese dieet, periodieke vas en ’n handvol eenvoudige dog doeltreffende gewoontes en tegnieke vir vetverlies toe te pas.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account