FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Adder

Christelle van Rooyen-Wessels

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with

      Format: Paperback / softback

      Klara Francke het ’n donker geheim. Sy is vasgekeer in ’n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ’n braai nooi, is daar onmiddellik ’n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer ’n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders ’n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke …
      CONTRIBUTORS: Christelle van Rooyen-Wessels EAN: 9781485903109 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2016-12-01 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction, Thriller / suspense fiction, Modern and Contemporary romance, Romantic suspense

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Christelle van Rooyen-Wessels is op De Aar gebore en is tans die redakteur van een van die oudste gemeenskapskoerante in die land – die Stellalander. Sy woon in Vryburg in Noordwes. In 2004 ontvang sy die Sanlam Gemeenskapsperstoekenning vir Joernalis van die Jaar: Menslike Nuus. Adder is haar debuut.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account