FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Op 'n mooi dag

Irna van Zyl
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 360.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 360 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 60.00 per month!
      3x monthly payments of R 120.00 with
      4x fortnightly payments of R 90.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.Was Louw in ’n ongeluk, het sy ’n affair, is sy ontvoer, aangerand, of erger, in die sandduine en bosse van die Kaapse Vlakte vir dood agterge­laat? Of het dit met hulle groot bekgeveg die oggend te doen?Toe breek die nuus van ’n man wat in ’n Kaapse hotel vermoor is. Die­selfde hotel waar Louw was. Dieselfde aand as wat sy verdwyn het. Dieselfde man wat vroeër dié dag die gasspreker by haar werk was.Het Louw iets met die moord te doen en vlug sy nou? Die polisie dink so. Of hou die verdwyning verband met haar ma wat een-en-twintig jaar gelede voor hulle huis in Tamboerskloof met motor en al gekaap is? ’n Voorval wat vir Louw ’n groot sielkundige knou gegee het.Deur al die vrae en groeiende paniek, weet Kristien Louw is in die moeilikheid en sy moet haar red.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Irna van Zyl EAN: 9781485904434 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2021-09-01 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Erotica / LGBTQ+ / General, FICTION / Thrillers / General, FICTION / Thrillers / Crime, FICTION / Thrillers / Psychological WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Irna van Zyl is die skrywer van die gewilde misdaadromans Moordvis, Gifbeker en Bloedsteen. Op ’n mooi dag is haar eerste sielkundige riller. Sy is ’n bekende mediapersoonlikheid en was ’n redakteur en entrepreneur. Irna het talle pryse vir haar werk ontvang, onder meer die Orde van Tafel­berg vir haar sakeprestasie. Sy woon in Kaapstad en Hermanus.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account