FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Hoe verklaar jy dit?

Danny Fourie
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Format: Paperback / softback

      Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is?Hierdie feite is deel van ’n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat ’n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wêreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wêreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie.Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wêreld om jou prikkel. Dit is ’n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan lê en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

      CONTRIBUTORS: Danny Fourie EAN: 9781776090495 COUNTRY: South Africa PAGES: 200 WEIGHT: 275 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2016-10-07 CITY: GENRE: REFERENCE / General WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Science: general issues

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Danny Fourie was so lank soos hy kan onthou ? mediamens. Hy was vir vyftien jaar by die SAUK (TV1) programregisseur en joernalis. In 2000 word hy die publikasiehoof van Lux Verbi en daarna Bybel-Media. Sedert 2013 werk hy as vryskut media- en taalpraktisyn. Hy is mede-skrywer van Regardt van den Bergh en die skrywer van Vir ewig en altyd saam. Hy woon in Kaapstad.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account