FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Fanie Os Oppie Jas

van der Merwe
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 350.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 350 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 58.33 per month!
      3x monthly payments of R 116.66 with
      4x fortnightly payments of R 87.50 with
      Ondanks sy juwéél van ‘n Afrikaanse naam verkeer Fanie van der Merwe reeds vir twee dekades in selfopgelegde ballingskap. Danksy sy nering as geskiedenisonderwyser aan internasionale skole kry hy klokslag geleentheid om internasionaal te reis, wat hy met oorgawe doen. In die proses het hy reeds meer as vyftig lande besoek. In 2017 skep Fanie sy “Fanie Os Oppie Jas”-blad op Facebook – ‘n hoekie in die kuberruim waar hy dagboek van sy reise hou, en vandag volg meer as 11,000 intekenare sy avonture. Met “Die reisstories van ‘n nomadiese geskiedenisonderwyser” neem Fanie die leser op ‘n warrelwindreis na ses lande wat nie gereeld op die gemiddelde reisiger se radar verskyn nie - Noord-Korea, Mianmar, Kambodja, Tibet, België, en die uithoeke van die VSA. Danksy ‘n kombinasie van pittige anekdotes in die suiwerste Afrikaans, asemrowende foto’s en lighartige, dog boeiende geskiedenisverwante vertelllings, beloof dié boek om ‘n reisbundel te wees soos wat nog selde in Afrikaans gesien is. Die geskiedkundige feite sal verbluf, die foto’s sal betower, maar dis Fanie se unieke, tong-in-die-kies-waarnemings wat selfs die mees huisvaste Jan Tuisblyer sal laat jeuk vir ‘n internasionale reis.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: van der Merwe EAN: 9781776172399 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2022-09-01 CITY: GENRE: TRAVEL / Essays & Travelogues WIDTH: 160 cm SPINE:

      Book Themes:

      Travel writing

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Fanie van der Merwe het in drie lande gewoon en werk: op drie verskillende kontinente - die Verenigde Koninkryk, Saoedi-Arabië en China. Vandag is Fanie die Hoof van Lewenswetenskappe by Dulwich College, ‘n gesogte internasionale skool in Suzhou, China. Danksy sy nering as geskiedenisonderwyser kry hy klokslag geleentheid om internasionaal te reis, en dít doen hy met oorgawe. In die proses het hy reeds meer as vyftig lande besoek, met dubbel daardie getal wat nog op sy wenslysie wag. In 2016 skep Fanie sy “Fanie Os Oppie Jas”-blad op Facebook – ‘n hoekie in die kuberruim waar hy dagboek van sy reise hou. Danksy ‘n kombinasie van pittige anekdote in die suiwerste Afrikaans, asemrowende foto’s en geskiedenisverwante vertellings kry sy plasings spoedig groot aftrek, en vandag volg meer as 11,000 siele sy avonture op dié platform.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account