FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Seks, Skoonma’s en Skuld

Elize Parker

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 5.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 5 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.83 per month!
      3x monthly payments of R 1.66 with
      4x fortnightly payments of R 1.25 with

      Format: Paperback / softback

      Seks, skoonma’s en skuld – ‘n Troostante se gids vir gesonder verhoudings is ‘n blik op eietydse verhoudings se grootste uitdagings en oplossings deur iemand wat die seerder kant van die lewe en die liefde ken. Elize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in briewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude virverhoudingsartikels na vore gekom het. Seks, skoonma’s en skuld is van die grootste brandpunte en sy spreek die fynere detail hiervan aan. Lees oor: Verhoudings met ekse en hoe om na die opbreek van verhoudings te herstel. Die invloed van tegnologie op verhoudings soos Facebookaffairs. Hoe om familiekrisisse af te weer en skoonfamilies te hanteer. Hoe om ouers en kinders se soms stormagtige verhoudings te navigeer. Hoe om veilig uit die greep van verslawings te kom. Hoe om te maak as dinge in die slaapkamer verkeerd loop
      CONTRIBUTORS: Elize Parker EAN: 9781776172573 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2022-10-01 CITY: GENRE: FAMILY & RELATIONSHIPS / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Relationships and families: advice and issues

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Elize Parker het naam gemaak as ‘n joernalis oor verhoudings by vrouetydskrifte soos Sarie en ook vir sewe jaar as troostante by gesinstydskrif Huisgenoot. Haar rubrieke verskyn steeds op webwerwe van Media 24 soos die van Netwerk24 en Huisgenoot waar daar al meer as 4,3 miljoen webgebruikers op gekliek het. Sy is bekend as ‘n bydraer op radio RSG se program Binnekamer en was vir twee jaar ‘n nuusleser op Radio Tygerberg. Meer as 40 boeke, wat fiksie soos gesinsagas en liefdesverhale insluit, het al uit haar pen verskyn. Sy sit brood en botter op die tafel as ‘n mediabeampte en is welbekend op televisie en radio as ‘n diereliefhebber wat pleidooie vir bewaring van bedreigde diere lewer.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account