FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    In Pas

In Pas

Prinsloo
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Back-order only, ETA unknown but significant delays
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with
      Hierdie is die derde digbundel van Karel Prinsloo met Pretoria die hoofstad as vertrekpunt. Kontemporêre gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied. Verskeie van die gedigte raak aktuele kwessies in die hedendaagse Suid-Afrika en die wêreld aan: kragonderbrekings, staatskaping, watertekort, omgewingsbewaring, pynhantering, mediese kostes, eensaamheid, veroudering, Covid-probleme en wêreldonrus komter sprake. Roerende belewenisse eie aan sy persoonlike leefwêreld word in toeganklike, beeldende verse weergegee. Sy kenmerkende digterstem en -styl word in dié bundel verder verfyn en versterk.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Prinsloo EAN: 9781776172764 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2023-02-01 CITY: GENRE: POETRY / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      English, Poetry by individual poets

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Karel Prinsloo is die hoofredakteur en uitgewer van die Suid-Afrikaanse raktydskrif Plus 50. Hy is ook die uitvoerende vervaardiger van die TV-reeks op kykNET, ‘Met ’n huppel in die stap’. Vroeër in sy lewe was hy onder meer ’n universiteitsdosent, navorsingsbestuurder en direkteur van organisasies. Hy dig tussendeur vir sy plesier. Behalwe vir sy drie digbundels het oor die jare heen van sy gedigte in literêre tydskrifte en bloemlesings verskyn. Van sy gedigte is ook getoonset en uitgevoer.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account