Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs neentien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika. Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskiet. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n moordenaar te laat verander. In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, hou hierdie meesleurende boek talle insigte in vir ouers, onderwysers en tieners.
CONTRIBUTORS: Picoult
EAN: 9781776190003
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 233 cm
PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General, FICTION / Crime
WIDTH: 152 cm
SPINE:
Book Themes:
Crime and mystery fiction
Book Partnerships
For the Fans