FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Onkant!

Onkant!

Hendrik Hancke

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback / softback

      Rugby is een van my passies, een van my liefdes. – Gcobani Bobo, oud-Springbok. Het jy al ooit gewonder hoe dit moet voel om vir die Springbokke gekies te word of hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die pawiljoen klink? Met die Rugbywêreldbeker om die draai, het Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke en ander rolspelers, insluitend breiers en’n skeidsregter, te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel oomblikke in die kleedkamer, persoonlike oorwinnings en voorheen ongepubliseerde stories oor wat van die veld af en op toer gebeur. Schalk “Schalla” Brits verduidelik waarom dit so noodsaaklik vir ’n Springbok is om ’n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez verklap weer hoe hy en ’n voormalige Nobelpryswenner mekaar gevind het oor hul gedeelde afkeer van Brusselse spruite en Jean de Villiers gesels oor die hoogtepunte en uitdagings van Springbok-kaptein wees. As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree of op die sypaadjie sal slaap vir ’n kaartjie na ’n groot wedstryd, dan is dié boek vir jou!
      CONTRIBUTORS: Hendrik Hancke EAN: 9781776192649 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 233 cm
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: 2023-08-31 CITY: GENRE: WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Hendrik Hancke is ’n joernalis by die Sunday Times in Johannesburg. In ’n vorige lewe was hy ’n digter, dramaturg en ’n bestuurder van kunstenaars. Hendrik het etlike jare by Rapport gewerk waar hy in 2017 twee Legend24-toekennings ontvang het vir ondersoekende joernalis en feature-skrywer van die jaar. Hy het ook talle sportstories vir Rapport geskryf. Hendrik was sedert sy kinderdae nog altyd mal oor rugby.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account