FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not giftable NOTSANTA SAFE
    Drie van Ons

Drie van Ons

Zelda Bezuidenhout

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 167.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 167 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 27.83 per month!
      6x monthly payments of R 27.83 with
      4x fortnightly payments of R 41.75 with
      Jana wou nog altyd in haar oupa se voetspore volg. Hy was ’n fantastiese joernalis en hulle het ‘n liefde vir feite gedeel. Maar gedurende die eerste paar maande van haar graadsewe-jaar ontdek sy feite wat baie verskil van dié in die boeke op haar rak. Tannie Kitta wat Jana van kleins af versorg het terwyl haar ouers gewerk het, sterf aan kanker. Sy was Jana se vertroueling en mentor – die grootmens wat haar die heel beste verstaan het. Jana het skaars begin om die dood van haar “ander ma” te verwerk, toe nuwe mense in tannie Kitta se huis intrek. Jana se beste vriendin, Azzlyn, val dadelik vir die oulike nuwe meisie se aweregse sjarme en kort voor lank voel Jana soos ’n buitestaander wanneer die drie saam is. In hierdie vreemde tyd van nêrens-inpas-nie, vind Jana vertroosting in “ontdekkings” wat sy maak. Gewaarwordinge wat sy getrou aanteken met behulp van haar oupa se ou Remington-tikmasjien. Stadig maar seker begin sy deelneem instede daarvan om net ‘n toeskouer te wees. Sy ontdek ’n liefde vir skryf en fotografie, herstel haar vriendskap met Azzlyn en Jessie en saam beplan hulle ’n spesiale afskeid vir tannie Kitta. ’n Storie oor grootword, verlies, familie, maar boweal ’n storie oor vriendskap.
      CONTRIBUTORS: Zelda Bezuidenhout EAN: 9781776250325 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 128 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Zelda is in Zambië gebore en het op Henneman in die Vrystaat grootgeword. Sy het niks van skool gehou nie en het baie gesukkel met wiskunde en wetenskap. Sy kry nou nog gereeld wiskunde-nagmerries. Zelda studeer kommunikasiekunde en werk vir etlike jare as ’n kopieskrywer wat oor alles van petrol tot parfuum moet skryf. In 2019 was sy naaswenner in RSG se radiodramakompetisie en in 2020 wen sy Netwerk24 se luisterdramakompetisie. Die drie van ons is haar vyfde boek wat gedurende die afgelope drie jaar gepubliseer is. Zelda woon op Parys in die Vrystaat. Wanneer sy nie skryf of lees nie, stap sy graag of beplan vakansie waarvoor sy nie geld het nie en wat selde realiseer.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account