Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur gevestigde skrywers soos Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli en Sally Partridge en nuwe stemme soos Cliffordene Norton en Mercy Kannemeyer. Die verhale is soms romanties, soms snaaks, soms alledaags, soms buitengewoon ... en die eindes meestal gelukkig. Die bundel is ryk aan diversiteit en bied ’n verskeidenheid wat betref identiteit, karakters en agtergronde. This anthology features meeting stories from established authors such as Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli and Sally Partridge, as well as new voices such as Cliffordene Norton and Mercy Kannemeyer. There is romance, wit, shock, surprise … and mostly happy endings. The stories are rich in diversity featuring a variety of characters, identities, and settings.
CONTRIBUTORS:
EAN: 9781776250387
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 198 cm
PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / General
WIDTH: 128 cm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction
Book Partnerships
For the Fans