FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino’s

Fanie Viljoen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 187.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 187 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 31.16 per month!
      3x monthly payments of R 62.33 with
      4x fortnightly payments of R 46.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Diep in ’n oerwoud in Afrika – dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word. Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle oor die asemrowende medespelers: Drie groot T-rex’e. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie. Maar hulle is wel lewensgetroue robotte. Iets gaan egter fout tydens die verfilming. Die dino’s begin soos regte T-rex’e optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle verloor hul pad in die oerwoud ... en nou begin die dino’s hulle jag. Sal Ewald en Cardo ooit lewendig uit die oerwoud kom? Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!
      CONTRIBUTORS: Fanie Viljoen EAN: 9781776350278 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-10-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies en ’n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies en ’n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account