FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die geheim van Mussolini se kaart

Constant van der Merwe
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 320.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 320 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 53.33 per month!
      3x monthly payments of R 106.66 with
      4x fortnightly payments of R 80.00 with
      Elena ontdek ’n ou kaart in die solder op hul plaas, ’n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene na Suid-Afrika gebring het. Dis ’n vonds wat kan lei na ’n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek is.Wanneer sy die kaart vir haar vriend in Stellenbosch, historikus Ernst, wys, bars alle hel los. In die chaos wat volg, word sý verdink dat sy Ernst vermoor het en moet sy vlug, nie net vir die polisie nie, maar ook die mense wat Ernst vermoor het.George, ’n vriend van Ernst, word teen sy sin by Elena se vlugtog ingetrek. Maar wanneer sy eie familie se lewens in gevaar kom, moet hy moeilike besluite neem. Laat hy Elena aan haar eie lot oor, of help hy haar om die skat via die Vatikaan – met al sy geheime en intriges – in Italië te gaan soek?
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Constant van der Merwe EAN: 9781776351916 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2022-03-01 CITY: GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General, FICTION / Crime WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Constant van der Merwe is in Port Elizabeth gebore en studeer sielkunde en teologie in Port Elizabeth en Stellenbosch Universiteit. Hy begin sy loopbaan as kapelaan in die vloot, werk as regisseur van tv-programme in Johannesburg en ná ’n tydperk in die Noord-Kaap, vestig hy hom in die Strand. Hy is getroud en her drie volwasse kinders. Hy verdeel tans sy tyd tussen Suid-Afrika en Frankryk. Die geheim van Mussolini se kaart is sy derde roman sedert sy debuut in 1989.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account