FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Cowboy Koekemoer van die klein Karoo - Omnibus 5-1

Henry Ferreira

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Format: Paperback / softback

      Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie.Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.
      CONTRIBUTORS: Henry Ferreira EAN: 9781776352951 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 158 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2022-01-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 288 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories, Children’s / Teenage fiction: Short stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Henry Ferreira woon in Pretoria en is ’n musikant en liedjiesskrywer. Hy het ’n BA-graad by Tukkies verwerf asook ’n kopieskryfkursus by die AAA-advertensieskool. Sy familie, vriende, musiek en die natuur is dinge in die lewe wat hy werklik waardeer. In 2009 ontvang hy ’n ATKV-kinderboektoekenning vir sy eerste Cowboy Koekemoer-boek. Alistair Ackermann is ’n vryskut-illustreerder wat hou van musiek maak, lees, en mal is oor tekenprente. Sy werk sluit die gewilde Agent Snoet-reeks, Sonja Serfontein en die groot kaas, en die Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo-reeks in.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account