FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Roosville Raaisels: Die vlinderdief

Marita van Aswegen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      3x monthly payments of R 65.66 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor!Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk.Hierdie boek, die eerste titel in ’n nuwe reeks, is ’n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.
      CONTRIBUTORS: Marita van Aswegen EAN: 9781776353262 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2022-02-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Mysteries & Detective Stories WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Crime and mystery fiction, Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Marita van Aswegen se kinderboeke is al deur verskeie groot Suid-Afrikaanse uitgewers uitgegee. Sy skryf hoofsaaklik in Afrikaans, maar verskeie van haar boeke is al vertaal na Engels sowel as Suid Sotho. Haar skryfwerk word beïnvloed deur die minderbevoorregte, landelike gebiede wat sy daagliks waarneem en deur haar ervarings as ’n maatskaplike werker, sowel as die vermoë van kinders om bo hul omstandighede uit te styg. Sy put vreugde daaruit om haar stories met lesers van Suid-Afrika en die wêreld te deel. Cheslea Taylor is ’n ontwerper en illustreerder van Pretoria. Sy spesialiseer in digitale illustrasies met ’n klem op botaniese en stillewes. Cheslea het ’n internasionaal geakkrediteerde BA-graad in Grafiese Ontwerp van die Design School of Southern Africa.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account