FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

My hart is oppi plaas! Idioom & gesegde-inkleurboek

Wendy Maartens

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 157.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 157 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 26.16 per month!
      3x monthly payments of R 52.33 with
      4x fortnightly payments of R 39.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-die-broek idioom-inkleurboek.
      CONTRIBUTORS: Wendy Maartens EAN: 9781776353460 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2022-04-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Activity Books / Coloring, JUVENILE NONFICTION / Animals / Farm Animals WIDTH: 280 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s interactive and activity: drawing, colouring and painting, Children’s / Teenage general interest: General knowledge and interesting facts, Children’s / Teenage general interest: Farm animals

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Wendy Maartens het grootgeword in Worcester en het haar skooldae in George deurgebring. Sy woon tans in Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar ongelooflike vermoë om nuwe lewe in klassieke kinderverhale te blaas, wat dit toeganklik en opwindend maak vir ‘n nuwe generasie lesers. Vorige titels deur Wendy sluit in Rooimiere-in-die-broek idioom-inkleurboek, Halala Job Maseko, die Vaandeldraers- en Torchbearers-reekse en vele meer. Linki Brand hou van teken en stories. Sy is in die 1980’s in Potchefstroom gebore. Sy het haar kinderjare deurgebring in Pretoria en later Venterstad in die Karoo. Sy studeer BA Grafiese Ontwerp aan die Noordwes-Universiteit en is in die geheim opgewonde oor illustrasie. Linki woon in in Bergen, Noorweë, saam met haar man, Werner, dogter, Fia en seuns, Ben en Lukas. In 2021 is sy aangekondig as een van die finaliste in die 2020 Pendoring-toekennings vir ontwerpkuns.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account