FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Dit het alles begin by 'n hond

Annelie Ferreira

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 230.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 230 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 38.33 per month!
      3x monthly payments of R 76.66 with
      4x fortnightly payments of R 57.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Terwyl ons stap haal Assad ’n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ’n stukkie van wat hy wegsteek.Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?“Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . . .”“Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op Instagram?”Hy is seker reg.“Nee,” sug ek.Vier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.
      CONTRIBUTORS: Annelie Ferreira EAN: 9781776354498 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2022-09-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General, JUVENILE FICTION / Animals / Dogs, JUVENILE FICTION / School & Education WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Traditional stories, Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Annelie Ferreira het in Bellville en Durbanville grootgeword, maar deesdae pendel sy tussen die Kaap en Engeland. Sy het aan die Hoërskool Bellville gematrikuleer, en ’n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, asook ’n Nagraadse Diploma in Vertaalkunde. Sy is welbekend as die skrywer van ’n aantal gewilde tienerboeke. In 2012 wen sy die Sanlamprys vir Jeuglektuur vir haar eerste jeugboek, Tot siens, koning Arthur. Hierdie boek wen ook die M.E.R.-prys vir Jeuglektuur. In 2013 verskyn Dit vat guts, Maar Tintin in Tibet en ’n Kameel, ’n sprinkaan en ’n vrot tamatie. In 2014 wen sy weer die Sanlamprys vir Jeuglektuur vir Chuck Norris kan deel deur nul.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account