FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Boeretroos vir die hart

Lizelle von Wielligh
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 50.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 50 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.33 per month!
      3x monthly payments of R 16.66 with
      4x fortnightly payments of R 12.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Ná die Napoleontiese oorloë word die Williamsgesin gedwing om na die Kaapkolonie te emigreer. Maar die gesig wat hulle in Algoabaai begroet, is allesbehalwe die rooskleurige prentjie wat in Engeland vir hulle geskets is. Rasmus Erasmus is een van die boere wat die immigrante moet help om by hul plase uit te kom. Hy is ook hul buurman en die eerste man wat daarin slaag om Emma se hart vinniger te laat klop. Dit verwar haar, want sy het geen begeerte om te trou nie. Boonop voel Rasmus dieselfde ná ‘n liefdesteleurstelling en maak dit duidelik dat hy nie in ‘n verhouding met Emma belangstel nie.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Lizelle von Wielligh EAN: 9781776358601 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-01-01 CITY: GENRE: FICTION / Humorous / General, FICTION / Romance / General, FICTION / Romance / Historical / General, FICTION / Romance / Action & Adventure WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Lizelle von Wielligh is op haar gelukkigste in die natuur waar sy naby aan haar Skepper is. Haar dag begin gewoonlik met ‘n wandeling deur die denneplantasies. Só voed sy haar siel en kry haar gedagtes vrye teuels om haar stories te beplan. Sy het ‘n BCompt-graad (reken­ingkunde) aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi. Haar roeping om liefdesverhale te skryf, sal sy egter vir niks verruil nie. Deur karakters te skep, kry sy kans om in ander mense se skoene te staan. Dit het haar ‘n deernis en liefde vir haar medemens gegee en haar geloofslewe verryk.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account