FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CloseClose
CloseClose
Close

Liefde en oorlog

Mahlene Breytenbach

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 55.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 55 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 9.16 per month!
      3x monthly payments of R 18.33 with
      4x fortnightly payments of R 13.75 with
      Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit Maura, dogter van ’n ryk boer in die Pretoria-distrik, om te gaan verpleeg. Die aantreklike John Cloete kom bly hulle om in die oorlog te veg en om weg te kom uit Oudtshoorn ná ’n liefdesteleurstelling. Maura en John raak lief vir mekaar, maar die gevare en ontberings van die oorlog sorg vir vele struikelblokke op hul liefdespad. Maura verpleeg in die Bourke Hospitaal, en John word ’n verkenner. Met die Britte se opmars en uiteindelike verowering van Pretoria, word John ’n spioen vir Generaal Botha. Maura begin vir John help, ten spyte van die vele gevare. Deur alles bly hulle getrou aan hul liefde vir mekaar. Maar hul albei, én hul liefde, die uitdagings van die oorlog oorleef?
      CONTRIBUTORS: Mahlene Breytenbach EAN: 9781776359066 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Romance / General, FICTION / Romance / Fantasy WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      p>Malene Breytenbach woon in Stellenbosch. Sy het by die Uni­versiteit Stellenbosch gewerk toe haar eerste romanse, Palmyra Herleef, in 2005 deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Sedertdien is meer as vyftig romanses (kontemporêr, medies en histories) deur LAPA en Tafelberg (NB) Uitgewers gepubliseer. Tans skryf sy voltyds. Malene skryf ook romans, kortverhale in bundels en trydskrifte, en sy resenseer boeke vir HelderbergFM.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Close