FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

'n Skuilplek vir Sofie

Elza Winckler

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Sofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is arrogant, ’n beheervraat en skynbaar ’n rokjagter.Trou is nie deel van Jordaan se toekomsplanne nie, maar Sofie se groen oë vang hom elke keer. Toe hy en Sofie in ’n veilige woonstel moet bly en voorgee hulle is verloof, verander sake.Is dit net die vreemde omstandighede, of iets meer?

      CONTRIBUTORS: Elza Winckler EAN: 9781779871473 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Wessel werk verbete daaraan om vir Sofie te beskerm al is sy ongeneë

      ’n Boek deur Elsa Winckler sal jy binne bladsye kan herken selfs sonder insae in die skrywer se naam of die buiteblad. ’n Skuilplek vir Sofie is geen uitsondering nie. Van meets af aan is daar konflik tussen kolonel Wessel Jordaan en Sofie Olivier, maar ook onbehoorlike aantrekkingskrag.
      Die skrywer se huidige reeks, waarvan hierdie die vierde aflewering is, bied buiten die gewone hormone, struweling, familie wat inmeng en vooropgesette idees oor die huwelik, nog ’n goeie dosis spanning. Die rolspelers is lede van Bosman Sekuriteite en as sulks is hulle aan gevaarlike situasies blootgestel.
      Wessel probeer verbete om vir Sofie te beskerm terwyl ’n lid van sy span in die polisie inligting lek wat hulle telkens in die spervuur laat. Hulle is op die spoor van ’n berugte en gevaarlike swendelaar wat in Kaapstad opgemerk is en die situasie is vinnig lewensbedreigend. Die feit dat Sofie, ook ’n agent van Bosman Sekuriteite, ongeneë is om sy hulp te aanvaar, kompliseer sake nog verder.
      As jy graag die reeks in volgorde wil lees, kyk uit vir Om Karlien te beskerm, Om Isla op te pas en Om Leah veilig te hou, nou opgevolg deur ’n Skuilplek vir Sofie.

      Elsa Winckler is ’n internasionaal gerekende romanseskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Kenmerkend van Winckler se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne, wat sy heerlik afspeel teen sterk maar sensitiewe helde.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account