FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Raaiselman

Salma Swanepoel

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Alana Rothman se lewe verander toe Roux op die masseertafel in haar skoonheidsalon beland. Die volgende week daag hy weer vir ’n ander behandeling op. Gou besef Alana sy is verlief op hom.Toe dit duidelik word dat iemand die salon saboteer, verdink Alana heel eerste vir Roux, omdat die eerste insident plaasgevind het op die dag wat hy vir sy eerste behandeling daar was en omdat hy nie ’n tipiese kliënt is nie.Wat steek hy weg? En is hy werklik die saboteur?

      CONTRIBUTORS: Salma Swanepoel EAN: 9781779871480 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Daar is talle raaisels en 'n groot misverstand in hierdie romanse

      Daar is meerdere raaisels betrokke in Salma Swanepoel se nuutste Romanza, Raaiselman. Daar is ’n raaiselagtige man wat by die skoonheidsalon van Alana en haar vriendinne opdaag vir behandelings. Daar gebeur ook vreemde dinge wat die reputasie van hulle salon kan skade berokken. Om die intrige aan te help, gebeur die snaakse dinge juis in die tyd wat Roux begin opdaag vir behandelings.
      Nodeloos om te sê, word daar erg bespiegel en gesoek na verklarings. Hierdie feitestel het die skrywer ook knap gebruik om ’n baie oorspronklike en lekker misverstand te skep wat die potensiaal het om die nuwe verhouding heeltemal te kelder.
      Een klein punt van kritiek: dit is myns insiens altyd ’n risiko om name te kies wat verwarring kan veroorsaak by die leser. Daar is byvoorbeeld ’n mevrou Egling en mevrou Neveling (p.14) wat my twee maal laat lees het om seker te maak daar is twee persone ter sprake. Om verder ’n rits karakters te hê met “a”-klanke, Alana, Sanja, en Adel, tart ook die drukkers- en skrywersduiwel. Op bladsy 85 lees ons van Lara in plaas van Alana. My vermoede is dat hierdie fout misgekyk is in die redigering, juis omdat daar soveel name is wat byna eenders is.
      Die klein mistasting doen gelukkig geen afbreuk aan die heerlike romanse en die gelukkige einde nie.

      Salma Swanepoel hou daarvan om tussen haar mense te wees. Sy geniet eenvoud en orde, al ontwyk laasgenoemde haar gedurig, en sy het ’n lawwe streep wat nie altyd bedwing wil word nie. Salma glo ’n mens het daagliks geloof, hoop, genade en liefde nodig om te oorleef. Sy probeer verhale skryf wat elk ’n stukkie ewigheidswaarde sowel as humor bevat.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account