FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Hoe lank is vir altyd?

Dina Botha

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer ’n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur ’n groot erfporsie.Toe Krista nie betyds iemand kan vind nie, bied sy self aan om ’n ring aan sy vinger te steek. Andreas maak dit duidelik: Hy glo nie juis in die liefde nie.Die hart weet egter wat die hart wil hê en Krista moet uiteindelik vra: Hoe lank is Andreas se “vir altyd”?

      CONTRIBUTORS: Dina Botha EAN: 9781779871497 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Kan die verwagtinge van Andreas en Krista versoen word?

      Andreas Meyer kom klop aan by Belladonna, ’n maatsoek-agentskap wat bedryf word deur Krista Joubert en haar twee susters. Hy is aantreklik, selfversekerd en desperaat om binne ses weke getroud te kom. Sy uitgesproke voorneme dat dit gaan oor ’n erfporsie, en nié om ’n vir-ewig maat te vind nie, veroorsaak dat Krista ernstige bedenkinge het. “Ek is nie so seker ons is die regte agentskap vir jou nie. Jy verwag ’n … e … tref-en-trap-situasie, terwyl ons meer op die lang termyn en volhoubaarheid konsentreer.” (p.8)
      Hierdie feitestel mag dalk nie uniek wees nie, maar dit is die ontwikkeling van die held wat die verhaal uitsonderlik maak. Met vaardigheid skil die skrywer die lae van sy persoonlikheid af. “Sy sal nooit weer haar susters toelaat om te sê Andreas Meyer is so vlak soos ’n piering nie. Die man het verskuilde dimensies wat sy nie verwag het nie.”(p.104)
      Die proses toets Krista se vaste oortuigings deurentyd. Sy glo aan ’n standvastige huwelik wat gaan hou, soos dié van haar ouers. Sy het ’n probleem daarmee om mense onder valse indrukke te bring en sy het empatie met ’n pa en seun-verhouding wat skade gekry het. ’n Sterk heldin wat haar man kan staan en ’n goeie man verdien.
      Die skryfstyl van die ervare Dina Botha is ongeforseerd, soos ons van haar verwag. Sy skets situasies meesterlik: “Sy behoort nie eens agter te kom hoe ongelooflik lekker hy ruik nie. En dan sy tergende oë ... dit behoort haar glad nie so te affekteer nie.” (61)

      Dina Botha skryf al elf jaar lank liefdesverhale met ’n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het ná jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaargeskraap om self te skryf.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account