FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

'n Laaste noodvlug

Jaco Versfeld

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Melanie se modelloopbaan lê aan skerwe nadat sy haar enkels tydens ’n fotosessie breek. Ben, die helikoptervlieënier, wat die noodvlug beman waarmee sy uit die klowe gevlieg word, dring haar lewe – en haar hart – binne terwyl sy herstel.Nie net moet sy drastiese loopbaanbesluite neem nie, maar sy moet haar biologiese pa ná twintig jaar weer in haar lewe toelaat. Sy moet uitvind haar ma het nie altyd die waarheid oor hom gepraat nie.Kan Melanie op die dodelike aantreklike Ben vertrou in ’n moeilike tyd, of het hy verskuilde motiewe?

      CONTRIBUTORS: Jaco Versfeld EAN: 9781779871503 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Vlieënier wen stil-stil die hart van 'n voormalige supermodel

      Het jy al ooit gehoor van ’n wasgoedengel? Ek ook nie, totdat ek in ’n Laaste noodvlug lees van een. “Sy het nog nooit in engele geglo nie. Nou, uit die bloute uit, is al dié engelstemme in haar kop.” (p.5) Jaco Versfeld het ’n boeiende inleiding geskryf waarin ’n ernstig-beseerde voetmodel, Melanie de Coning, deur ’n noodreddingspan van ’n berg afgehaal moet. Lees gerus hierdie romanse en maak kennis met nie net die wasgoedengel nie, maar ook die mansengel met ’n stem soos ’n voorsanger, en ’n optelengel.
      Die dinamika tussen die mansengel, of te wel, Kleinben, die vlieënier van die reddingspan, en Melanie, is sommer vanuit die staanspoor vermaaklik. Terwyl hy haar ontstel met die aanspreekvorm, Poppie, besef sy baie gou dat sy moet wegbly van dié man met die donker oë, sterk kakebeen en volop selfvertroue. “Hy voorspel net moeilikheid.” (p.19)
      Ek het daarvan gehou dat Melanie se verlore familie nie vol draadwerk en drama was nie. Haar eie ma was heeltemal genoeg van ’n tiran om ’n volwaardige antagonis te wees. Sy regeer Melanie met ’n ysterhand, maar sonder hart. Gaan Ben opgewasse wees teen haar?
      Ek het weer ongelukkig die fyn detail van die eerste twee boeke vergeet, maar dit lol geensins met die lees van die derde, en ek glo, die laaste, in die reeks nie.

      Jaco Versfeld bly in Pretoria en is ’n joernalis. As hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Hy en sy vrou probeer so tussen die boeke deur om ’n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account