FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Serenade vir die hart

Corné van Rooyen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Rinelda is gelukkig tussen haar verfkwaste en verf en haar nuutste muurskildery maak haar opgewonde. Maar net toe sy dink haar lewe kry koers, verskyn ’n skim uit die verlede.Sewe jaar gelede het Ewald ’n nota op haar kussing gelos en verdwyn. Nou is hy terug en vasbeslote om haar terug te wen. Sy probeer hom vermy, maar hulle werk saam op boupersele. Hoe meer sy veg teen die aantrekkingskrag, hoe sterker word dit.Gaan ’n misverstand hulle brose serenade vernietig?

      CONTRIBUTORS: Corné van Rooyen EAN: 9781779871589 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-06-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Storie oor tweede kanse

      Daar is ’n bekende uitdrukking wat dikwels toegeskryf word aan Richard Bach, die skrywer van Jonathan Livingston Seagull, hoewel dit nie met sekerheid geverifieer kan word nie. Dit lui dat as jy iets of iemand liefhet, jy dit moet vrylaat. As dit na jou toe terugkeer is dit joune. As dit nie terugkom nie, was dit nooit joune nie. Ek skat Ewald het so gevoel toe hy uit Rinelda se lewe verdwyn het sodat sy haar drome kon najaag.
      Daardie opoffering het ongelukkig nie vir een van die twee goed uitgewerk nie. Baie water moes in die see loop voordat hulle verhouding na jare weer op dreef kon kom. Selfs toe sy uiteindelik weer syne word, het ’n venynige en arrogante antagonis ’n finale stok in die speke kom steek.
      Hierdie storielyn sou ’n lys van karakters vooraf, kon regverdig. Ek het nogal gesukkel om kop te hou met die familieverband tussen die talle familielede en hulle verband met Beukes Eiendomme en die werknemers aldaar.
      Serenade vir die hart is Corné van Rooyen se verhaal oor tweede kanse, nie net vir die held en heldin nie, maar ook vir die Beukes familie. Dit is ’n Romanza in die sub-genre, Modern.

      Corné was as jong meisie op Paulpietersburg al baie lief vir lees en het daarvan gedroom om skrywer te word. In 2016 is haar droom bewaarheid toe haar eerste roman, Testament van liefde, gepubliseer is. Sedertdien het verskeie ander boeke gevolg.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account