FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Voël-safari Aktiwiteitsboek

Heléne Booyens

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      3x monthly payments of R 65.66 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteiteen fassinerende feite oor Afrika se voëls, van kleurryke visvangerstot majestueuse arende en pragtige flaminke. Dit is ideaal virkinders van 7 tot 11 jaar, en sluit woordspeletjies, doolhowe,kopkrappers, blokraaisels en baie ander aktiwiteite in watnuuskierigheid en kreatiwiteit aanwakker. Soos kinders speelspeeldie aktiwiteite voltooi, leer hulle meer oor die geveerdevriende in hul tuin én in die wildernis.

      CONTRIBUTORS: Heléne Booyens EAN: 9781779890528 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2026-03-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Science & Nature / Environmental Science & Ecosystems WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Wildlife and habitats

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Heléne Booyens het Honneursgrade in Bewaringsekologie enJoernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy is ’n seniorredakteur by Penguin Random House Suid-Afrika en het seskinderboeke geskryf, insluitende Soogdier-safari Aktiwiteitsboek.Hélène Loon het ’n Honneursgraad in Ornitologie aan dieUniversiteit van Kaapstad. Sy het omvattende ervaring inornitologiese navorsing, en stel spesifiek belang in voëlmigrasie. Syis die skrywer van die topverkoper Kinders se Voëls vanSuider-Afrika.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account