FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Wreed en Mooi is die Dood

Tobie Wiese

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 310.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 310 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 51.66 per month!
      3x monthly payments of R 103.33 with
      4x fortnightly payments of R 77.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om die stilte te verbreek. In Wreed en mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer. So skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgele is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het. 'n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en 'n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wereld blymoedig te verlaat. Daar is selfs 'n bietjie humor . . . soos die storie oor die jong dominee wat in 'n lee graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis. Die dood is wreed ja, maar dit kan - verrassend genoeg ? ook mooi wees.
      CONTRIBUTORS: Tobie Wiese EAN: 9781868429431 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 233 cm
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: 2019-04-26 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Personal Memoirs, HUMOR / General, SELF-HELP / Death, Grief, Bereavement WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Memoirs, Coping with / advice about death and bereavement, Humour

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account