FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

soogdiergids van Suider-Afrika

Burger Cillie

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Format: Paperback / softback

      Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk, sodat dit nou een van die volledigste veldgidse oor die land-soogdiere van die substreek is. Die nuwe uitgawe sluit in: 'n Maklike-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer. Volledige spesie beskrywings, insluitende inligting oor die bewaring status, grootte, dieet, lewensverwagting, vyande, gewoontes, geluid en voortplanting van meer as 120 van die mees algemeen land-soogdiere van Suider-Afrika. Meer as 200 besonderse foto’s van die vroulike en manlike diere. Foto’s en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore, asook verspreidingskaarte. 'n Tabel met illustrasies van spore van al die diere in die boek. Sketse wat die grootte van die dier teenoor `n mens vergelyk. 'n Nuwe gedeelte met voorbeelde uit al die families van kleiner soogdiere, soos klaasneuse, skeeerbekke, molle, molrotte, vlermuise, rotte en muise. Die Soogdiergids van Suider-Afrika is `n moet vir wildkykers, stappers en enigeen met `n liefde vir die natuur.
      CONTRIBUTORS: Burger Cillie EAN: 9781875093465 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 420 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Briza DATE PUBLISHED: 2004-11-01 CITY: GENRE: SCIENCE / Life Sciences / Zoology / Mammals WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Zoology: mammals (mammalogy)

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account