FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Gids tot grasse van Suider-Afrika

Gids tot grasse van Suider-Afrika

Frits van Oudtshoorn

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 465.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 465 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 77.50 per month!
      3x monthly payments of R 155.00 with
      4x fortnightly payments of R 116.25 with

      Format: Paperback / softback

      Die grasfamilie, bekend as Poaceae, is waarskynlik die belangrikste plantfamilie op aarde. Grasse is die eerste voedselplante wat deur mense aangeplant is. Graangewasse, soos mielies, koring, rys en suikerriet (almal grasse), is steeds ons belangrikste bron van energie. Gras, in die vorm van voer, is ook die belangrikste bron van kos vir vee en die groot kuddes grasvreters in die natuur. Die akkurate identifikasie van grasse raak belangrik tydens veldbestuur aangesien grasse ten opsigte van hul weidingswaarde en ander ekologiese funksies verskil. Verder reageer verskillende onkruidgrasse anders op chemise onkruiddoders en moet daarom akkuraat geidentifiseer word. Hierdie boek, Gids tot Grasse van suider-Afrika, is die omvattendste volkleur identifikasiegids tot die algemene grasse in suider-Afrika en sluit onder meer die volgende kenmerke in: Beskrywings en illustrasies van die 320 belangrikste grasse in suider-Afrika; 'n Gebruikersvriendelike indentifikasiesleutel; Meer as 1 000 uitstekende kleurfoto’s; Dertien kort en volledig geillustreerde inleidende hoofstukke oor grasse; Algemene grasname in verskeie inheemse tale; Simbole wat die leser in staat stel om inligting met ‘n oogopslag te bekom.
      CONTRIBUTORS: Frits van Oudtshoorn EAN: 9781920217341 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 785 g HEIGHT: 240 cm
      PUBLISHED BY: Briza DATE PUBLISHED: 2014-06-13 CITY: GENRE: GARDENING / General WIDTH: 170 cm SPINE:

      Book Themes:

      Southern Africa, Gardening: plants and cultivation guides

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Frits van Oudtshoorn – His interest in grasses, and nature in general, startedat an early age on the farm where he grew up. Currently he manages a training company called AfricaLand-Use Training and is involved in facilitating various short courses in the field of agriculture andenvironment of natural resources and holds a masters degree in nature conservation.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account