FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Gids tot die aalwyne van Suid-Afrika

Ben-Erik van Wyk
    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 352.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 352 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 58.66 per month!
      3x monthly payments of R 117.33 with
      4x fortnightly payments of R 88.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika is die eerste volledige en moderne aalwyngids in Afrikaans. Dit is ’n volkleur-handleiding en die hoe gehalte foto’s maak dit vir die algemene belangstellende sowel as die wetenskaplike maklik om aalwyne in die natuur en in tuine te identifiseer. Die inhoud weerspieel die nuutste wetenskaplike bevindings en bevat: Volledige beskrywings van al 155 spesies wat tans deur aalwynkenners erken word, met inligting oor kenmerke waarvolgens die plante geidentifiseer kan word, blomtyd, habitat en geografiese verspreiding, bewaringstatus, oorsprong van die wetenskaplike name, en volksname, asook algemene riglyne vir die kweek van die plante, en inligting oor hul tradisionele gebruike. Meer as 400 kleurfoto’s wat die habitat en groeivorm aantoon, sowel as nabyfoto’s van die blomme en blare. Verspreidingskaarte van al die spesies, as ’n verdere hulpmiddel vir identifisering. ’n Gebruikersvriendelike klassifikasiestelsel wat die aalwyne in 12 groepe verdeel, hoofsaaklik aan die hand van hul groeivorms. Inleidende hoofstukke wat die fokus plaas op aalwynagtige plante (wat met aalwyne verwar kan word); medisinale, kosmetiese en tonikumgebruike; bewaring; kweking en vermeerdering; tuinmaak en landskapontwerp met aalwyne; hibriede en kultivars, plae en siektes; en verwantskappe en genuskonsepte. ’n Geillustreerde woordelys van plantkundige terme, indeks tot die wetenskaplike en volksname, asook ’n literatuurlys vir verdere leeswerk.
      Format: Hardback CONTRIBUTORS: Ben-Erik van Wyk EAN: 9781920217396 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 240 cm
      PUBLISHED BY: Briza DATE PUBLISHED: 2014-10-01 CITY: GENRE: NATURE / Environmental Conservation & Protection, NATURE / Plants / General WIDTH: 168 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, Conservation of wildlife and habitats, Trees, wildflowers and plants: general interest

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Ben-Erik van Wyk is ’n professor in Plantkunde aan die Universiteit van Johannesburg en het ’n navorsingsbelangstelling in plantsistematiek en plantbenutting. Hy is die skrywer van internasionale wetenskaplike topverkopers soos Medicinal Plants of the World en Food Plants of the World. Gideon F. Smith is Hoofdirekteur van Biosistematiek en Versamelings by die Suid- Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, professor in Plantwetenskap aan die Universiteit van Pretoria, en ’n navorsingsgenoot aan die Universiteit van Coimbra in Portugal. Hy is die skrywer of medeskrywer van meer as 40 boeke oor onder meer aalwyne, sukkulente, tuinbou, tuine, Angola, taksonomie en indringerplante.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account