FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Koester Jou Swangerskap

Koester Jou Swangerskap

Megan Faure

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 192.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 192 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.00 per month!
      3x monthly payments of R 64.00 with
      4x fortnightly payments of R 48.00 with

      Format: Paperback / softback

      Swangerskap is 'n ervaring soos min. Dit is die begin van 'n nuwe lewe, maar ook die geboorte van 'n ma wat met die verloop van nege maande op elke denkbare manier verander - fisies, emosioneel en sosiaal. Jou voeding, welstand en emosies gedurende hierdie wonderlike tydperk speel 'n rigtinggewende rol in die res van jou baba se lewe. Die ervaring moet vir jou ook veilig en behoudend wees sodat jy jou baba reg kan laat wegspring en sy potensiaal ontgin. Die geboorte, wanneer jou baba haar verskyning in ons wereld maak, is 'n diep betekenisvolle oomblik - een wat jy nie kan herhaal nie. Deur ten volle ingelig te wees, jou opsies te verstaan en 'n aktiewe rol te speel in die keuses wat gemaak word, sal 'n enorme verskil maak. Uiteindelik is dit nie belangrik hoe jou baba gebore word nie; wat belangrik is, is hoe jy dit ervaar en dat alles veilig afloop. Lees Koester jou Swangerskap en raak ontslae van die angstigheid wat die onbekende meebring.Dit sal jou help om jou keuses met insig en aanpasbaarheid uit te oefen: Voorbereiding vir swangerskap; Geboortekeuses; Jou groeiende baba week vir week; Jou veranderende liggaam week vir week; 'n Gids tot die geboorteproses; As jou baba te vroeg gebore word; Jou nuweling se eerste dae en weke.
      CONTRIBUTORS: Megan Faure EAN: 9781928201960 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 350 g HEIGHT: 244 cm
      PUBLISHED BY: Metz Press DATE PUBLISHED: 2016-10-01 CITY: GENRE: FAMILY & RELATIONSHIPS / Life Stages / Infants & Toddlers, HEALTH & FITNESS / Pregnancy & Childbirth WIDTH: 170 cm SPINE:

      Book Themes:

      Pregnancy, birth and baby care: advice and issues

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Megan Faure (OTR) (www.megfaure.com) is 'n arbeidsterapeut met spesiale belangstelling in babas en kleuters. Sy het 'n kliniese praktyk in Kaapstad en tree internasionaal as konsultant en spreker op. Al haar werk is daarop gerig om ouers te help om hulle baba se emosionele wereld te koester. Sy is medeskrywer van Koester jou Baba, Slaap Kindjie Slaap en Sin-volle Voeding en het in haar soeke na praktiese oplossings vir ouers die Baby Sense Day-by-Day slimfoon-app ontwikkel. Sy is getroud ne het drie kinders. Jacky Searle (MB BCh FCOG (SA)) is 'n verloskudige-ginekoloog en bedryf al jare 'n privaatpraktyk by die Vincent Pallotti-hospitaal in Kaapstad. Sy het aan die Universiteit Kaapstad gespesialiseer waarna sy by verskeie plaaslike hospitale en in Engeland gewerk het. Sy probeer om swanger vroue eerlik en sinvol te begelei, hulle te bemagtig en te help om 'n veilige en wonderlike swangerskap te ervaar. Sy is getroud en haar twee seuns hou haar voete vas op die grond. Heather Wood (GR, GV) (www.heatherwood.co.za en www.thulababy.co.za) is 'n geregistreerde verpeegsuster en vroedvrou met BSc Verpleegkunde en is internasionaal as laktasiekonsultant gesertifiseer (IBCLC). Haar ondervinding sluit vele geboortes by Vroedvrouverkoskunde-eenhede in, asook verpleging by Chelsea- en Westminster-hospitaal in Londen in. Sy is al 'n dekade lank 'n klinieksuster en gee voorgeboortelike klasse wat ouers voorberei op geboorte en daarna help om ouerskap met selfvertroue te benader. Heather is getroud en het twee kinders by wie sy geweldig baie leer.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account